Wees 'n gasvrou - Matie van Graan Damestee

Wees 'n gasvrou - Matie van Graan Damestee

R 2,160.00
Sale price  R 2,160.00 Regular price  R 2,430.00
Skip to product information
Wees 'n gasvrou - Matie van Graan Damestee

Wees 'n gasvrou - Matie van Graan Damestee

R 2,160.00
Sale price  R 2,160.00 Regular price  R 2,430.00

Wees ’n Gasvrou – Damestee 30 Mei 2026

Word deel van ’n besondere damesoggend deur as gasvrou op te tree en jou eie tafel te vul met vriendinne.

As gasvrou:

  • Nooi jy 9 vriendinne om jou tafel vol te maak

  • Ontvang jy jou kaartjie GRATIS

  • Word jy in 'n gelukkige trekking gesit vir 'n prys tydens die damestee
  • Het jy die geleentheid om jou tafel pragtig te dekoreer volgens jou eie styl

Jou gaste sal ’n onvergeetlike oggend geniet met:

  • ’n Inspirerende aanbieding deur Matie van Graan

  • ’n Heerlike ete en verversings

  • Opwindende lucky draws

📅 Datum: 30 Mei 2026
⏰ Tyd: 10:30 vir 11:00
📍 Venue: Klerksdorp Dam – Dambusters Saal

Beperkte gasvrou plekke beskikbaar.
Bespreek vandag jou tafel en maak dit ’n oggend om te onthou saam met jou vriendinne.

VOLTOOI ASSEBLIEF DIE GASVROU REGISTRASIEVORM OM AS GASVROU IN AG GENEEM TE WORD:

 

 


EKSTRA: Geniet Matie van Graan se "Wys jou vleis" demonstrasie tydens die Damestee

Shop The Full Collection

Ladies’ Tea Event – 30 May 2026

Ladies’ Tea Event – 30 May 2026

Ladies’ Tea Event – 30 May 2026

R 270.00
Sale price  R 270.00 Regular price 
List your event with us

List your event with us

List your event with us

R 450.00
Sale price  R 450.00 Regular price 
Men’s Camp at Khulu Dam

Men’s Camp at Khulu Dam

Men’s Camp at Khulu Dam

R 850.00
Sale price  R 850.00 Regular price 
The Bunny Trail – Easter Egg Hunt

The Bunny Trail – Easter Egg Hunt

The Bunny Trail – Easter Egg Hunt

R 220.00
Sale price  R 220.00 Regular price